Category Archives: Students
Gansbaai Academia se matrikulante is vereer met die besoek van die legendariese digteraktivis, Diana Ferrus, op 8 Februarie 2012 in die skoolsaal. Daar is baie meer inligting beskikbaar op die blog van Diana Ferrus. … Continue reading
Op 24 Februarie hou die Skoolbeheerliggaam en die Ouer-onderwyser vereniging ‘n hoenderbraai om hoogs benodigde fondse vir die skool in te samel.
Two executive members of Rachel’s Angels visited Gansbaai Academia on the 30th January, 2012 to officially launch the Rachel’s Angels’ mentorship programme in the school. Mr Spurgeon-Haddon Wilson, project manager, and Ms Anthea Jacobs, project co-ordinator had a meeting with … Continue reading
Die nuwe jaar het vele nuwe gesigte vir Academia gebring. Sewe nuwe lede het by die skool aangesluit onder andere die nuwe adjunk – hoof, mnr Kobus Koekemoer. Die nuwe personeel is Carla Gouws, Anel Brand, Sune Kotze, Wilton Phillips, … Continue reading
‘n Groot groep van byna 200 graad agts is op Dinsdag 10 Januarie 2012 by Academia verwelkom. Die inligtingsessie is deur die nuwe groentjies en hul ouers bygewoon. Leerders is ingelig oor die skool en hoe dinge gedoen word in … Continue reading
Op die aand van 3 November het Gansbaai Academia leerders vereer en beloon vir hul harde werk gedurende 2011 Die geleentheid was weereens luisteryk en ‘n groot sukses. Die fotos van die geleentheid is deur Johan Pieterse geneem en almal … Continue reading
Mr Steven Moolman and his son Mathew visited the school on Monday, 17 October 2011 to give a motivational talk during the hall period.
Armoede vra nie vrae nie en by Academia glo ons dat jy nie ‘n honger kind kan opvoed nie. Armoede het Academia besef, is nie net tot sekere gemeenskappe beperk nie. Talle leerders is afhanklik van die bord kos wat … Continue reading
Three of our learners have won the distinction of being the best isiXhosa learners in the Overberg district. One of the pupils, Miss Yotsi of the grade 8 class, wrote our first isiXhosa post about this: