Our under 16 Sevens rugby team will play in the finals in Wynberg on 12th March.
We wish them the best of luck!
Our under 16 Sevens rugby team will play in the finals in Wynberg on 12th March.
We wish them the best of luck!
Bea Fourie, appearing here with the principal Tommy Dougly Wilson, is the first recipient of The Principal’s Award For Excellence.
The award was handed over during the awards evening last year.
The trophy was sponsored by Dorothy McKune, a South African who works in Canada. Click here for more information about our sponsor.
“THE ART OF ASSIGNING TOGETHER”
Die totstandkoming van die Gansbaai Academia bied nuwe uitdagings aan die sukses van transformasie in die onderwys in Suid Afrika. Die saambring van leerders uit verskillende kulturele, etniese en taal gemeenskappe in ‘n nuwe skool bied opwindende nuwe uitdagings aan leerders, onderwysers, die skoolhoof en bestuursliggaam. Hierdie model word met groot belangstelling van binne en buite die skoolgemeenskap dopgehou. Die skoolhoof het dan ook tereg “Promoting and celebrating diversity” as een van die skool se kritiese suksesfaktore geïdentifiseer.
Om binne so ‘n multikulturele skoolomgewing suksesvol te kan wees beteken dat diversiteit daadwerklik aangespreek en bestuur sal moet word. Personeel sal daadwerklik bewusgemaak moet word van diversiteit in ‘n multikulturele skoolomgewing en bemagtiging word om effektief te kan onderrig. Dit sal ook tot gevolg hê dat beperkinge in die pad van transformasie verminder word. Een so ’n bewusmaking en bemagtigingsoptrede sal wees om ‘n “Diversity Awareness” werkswinkel vir personeellede aan te bied. Continue reading