Die nuwe jaar het vele nuwe gesigte vir Academia gebring. Sewe nuwe lede het by die skool aangesluit onder andere die nuwe adjunk – hoof, mnr Kobus Koekemoer. Die nuwe personeel is Carla Gouws, Anel Brand, Sune Kotze, Wilton Phillips, Ricardo Damons, Jan Laverlot, Sandra Fransman en Elicia duToit. Ons wens hulle almal ‘n baie gelukkige loopbaan by Academia toe. Continue reading
‘n Groot groep van byna 200 graad agts is op Dinsdag 10 Januarie 2012 by Academia verwelkom. Die inligtingsessie is deur die nuwe groentjies en hul ouers bygewoon. Leerders is ingelig oor die skool en hoe dinge gedoen word in “Sharky World”. Vir fotos van die geleentheid kliek hier.
The educators of Gansbaai Academia went on a teambuilding exercise in Franskraal on 20 October, 2011. Invited by Archie Chambers of the Franskraal Bowls club, the educators had a fun afternoon learning the finer skills of the game.. Continue reading
Op die aand van 3 November het Gansbaai Academia leerders vereer en beloon vir hul harde werk gedurende 2011 Die geleentheid was weereens luisteryk en ‘n groot sukses. Die fotos van die geleentheid is deur Johan Pieterse geneem en almal kan besigtig word in ons Gallery Continue reading
Ons is baie dankbaar vir al die ondersteuning wat ons ontvang het vir ons jaarlikse Sharkie Fees aan die begin van Oktober. Dit was ons eerste fees en glo dat dit vorentoe ‘n wonderlike bydrae tot Gansbaai kan lewer en kyk uit na u hulp volgende jaar. Hier volg ‘n lys van die borgskappe: Continue reading
Mr Steven Moolman and his son Mathew visited the school on Monday, 17 October 2011 to give a motivational talk during the hall period. Continue reading
It is hard to believe it is already time for the 2nd Open day at Gansbaai Academia. It shows us that time really flies!
Therefore this message goes to all the prospective Grade 8’s of 2012. You are heartedly invited to attend the open day that will be held on Tuesday, 20 th September 2011 at the school. This will take place between 18h00 to 19h00. The program that will be followed includes the following : Continue reading
Academia spog met ‘n nuwe Beheerliggaam na ‘n paar skommelinge plaasgevind het. Aan die bestuur is André Malan met ‘n bekwame span wat hom bystaan. Van die staanspoor het die Beheerliggaam ingespring en is daar heelwat sake aangespreek en leerder dissipline is baie hoog op die agenda.
Kliek hier vir ‘n groter foto en name!
Armoede vra nie vrae nie en by Academia glo ons dat jy nie ‘n honger kind kan opvoed nie. Armoede het Academia besef, is nie net tot sekere gemeenskappe beperk nie. Talle leerders is afhanklik van die bord kos wat die skool se voedingskema vir hulle gee. Continue reading