Op Vrydag 15 Mei 2015 is Gansbaai Academia deur die Two Oceans Aquarium besoek om loopbaan moontlikhede ten toon te stel. (Gansbaai Academia bied dalk Maritieme Wetenskap (Marine Sciences ) aan). Die span het opgedaag met ‘n “mobiele aquarium”. Die … Continue reading
Liezel Mostert
Op Saterdag 16 Mei het dit behoorlik gegons op Gansbaai se sportgronde met die tweejaarlikse Rachel’s Angels Markdag. Academia was vanjaar die gasheerskool. … Continue reading
Academia was voorwaar getrakteer met ‘n rits “celebs” wat die skool kom besoek het. Vrydagaand 15 Mei is ‘n glansgeleentheid by die Great White Shark House gehou en die gasheer was Wilfred Chivell. … Continue reading
Die Universiteit van die Vrystaat het vir ‘n tweede keer een van Gansbaai Academia se topstudente “opgeraap” – weer eens met ‘n volle studiebeurs. Andisiwe Wulana, Gansbaai Academis se topkandidaat vir 2014, het, net soos haar voorganger, Bianca de Koning … Continue reading
Siviwe Yuyu has been chosen as head boy for 2013 with Bianca de Koning as the head girl. Both Siviwe and Bianca are part of the Rachel’s Angels and are among the top academic achievers for 2012.
Die nuwe jaar het vele nuwe gesigte vir Academia gebring. Sewe nuwe lede het by die skool aangesluit onder andere die nuwe adjunk – hoof, mnr Kobus Koekemoer. Die nuwe personeel is Carla Gouws, Anel Brand, Sune Kotze, Wilton Phillips, … Continue reading
‘n Groot groep van byna 200 graad agts is op Dinsdag 10 Januarie 2012 by Academia verwelkom. Die inligtingsessie is deur die nuwe groentjies en hul ouers bygewoon. Leerders is ingelig oor die skool en hoe dinge gedoen word in … Continue reading
Op die aand van 3 November het Gansbaai Academia leerders vereer en beloon vir hul harde werk gedurende 2011 Die geleentheid was weereens luisteryk en ‘n groot sukses. Die fotos van die geleentheid is deur Johan Pieterse geneem en almal … Continue reading