“Dit is mos hoe ‘n skool in Suid-Afrika moet lyk,” het prof Jonathan Jansen, Visie-kanselier en Rektor van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat tydens sy besoek aan Gansbaai Academia gesê. “En behalwe vir die hoë standaard wat duidelik hier gehandhaaf … Continue reading
Hardus Botha
Dit is duidelik dat prof Jonathan Jansen nie die Universiteit van die Oranje-Vrysaat (Kovsies) se fondse gemors het met die toekenning van volle studiebeurse aan Bianca de Koning en Andisiwe Wulana nie – twee oud-leerders van Gansbaai Academia.
Een van Gansbaai Academia se eerste matrikulante in 2012, Michelle Hayes, het onlangs laat weet hoe dit met haar op die boot, Carnival Valor in Port Canaveral gaan, waar sy as die enigste gekwalifiseerde Ionithermist werk.